Judith Light

Judith Light
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Judith Ellen Light
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judith Light (gebore 9 Februarie 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ira & Abby (2006) en in die televisiereekse Who's the Boss? (1984), Ugly Betty (2006), en Transparent (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne